Soil Science
Welkom by Universiteit Stellenbosch

 

 

Grondkunde nagraadse student presteer by African Combined Congress 2018http://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=5378Grondkunde nagraadse student presteer by African Combined Congress 2018AG HardieDie Departement Grondkunde het die Afrika-Gekombineerde Kongres 2018 van die Grond- en Plantverenigings van Suid-Afrika by Ratanga Junction in Kaapstad bygewoon tussen 15-18 Jan. 2018. Twee van ons nagraadse studente het die Grondkundevereniging van Suid-
Nuwe Stellenbosch-EU Ecodry narvorsing uitruil projek gestighttp://www.sun.ac.za/afrikaans/archive/Lists/Afrikaans_News_Archive_110518/DispForm.aspx?ID=1319Nuwe Stellenbosch-EU Ecodry narvorsing uitruil projek gestigAG HardieNuwe EU FP7- IRSES Ecodry Projek: Deel van beste agroekologiese praktyke vir droëland-en droogte bestande produksie stelsels
Optimalisering van kleinboer produksie stelsels in Limpopo lei tot 10-vou toename in inkomstehttp://www.sun.ac.za/afrikaans/archive/Lists/Afrikaans_News_Archive_110518/DispForm.aspx?ID=1197Optimalisering van kleinboer produksie stelsels in Limpopo lei tot 10-vou toename in inkomsteAG Hardie & WP de ClercqDie fokus van die EAU4Food Projek is op die verlaging van die omgewings impak van kleinboere, terwyl gelyktydig, die verhoging van die winsgewendheid van hul pogings.
Duitsland-Suid Afrika Grondkoolstof Dag word gehou by Stellenbosch Universiteithttp://www.sun.ac.za/afrikaans/archive/Lists/Afrikaans_News_Archive_110518/DispForm.aspx?ID=1177Duitsland-Suid Afrika Grondkoolstof Dag word gehou by Stellenbosch UniversiteitAG HardieDie Grond Koolstof Dag georganiseer deur die Departement van Grondkunde, Stellenbosch Universiteit (SU), as deel van die Duitsland-Suid-Afrika Jaar van Wetenskap inisiatief is op 15 Februarie 2013 by STIAS, Stellenbosch gehou.
US grondkunde navorsers ontvang 'Beste Innoverende Nuwe Tegnologie Toekenning' http://www.sun.ac.za/afrikaans/archive/Lists/Afrikaans_News_Archive_110518/DispForm.aspx?ID=2144US grondkunde navorsers ontvang 'Beste Innoverende Nuwe Tegnologie Toekenning' AG Hardie and A RozanovUniversiteit Stellenbosch grondkundiges, dr Andrei Rozanov en me Liezl Wiese (PhD kandidaat) het gesamentlik die Grondkundevereniging van Suid-Afrika se " Beste Wetenskaplike Referaat oor Innoverende Nuwe Tegnologie" toekenning ontvang by Gesamentlike Kon
Nagraadse Grondkundestudente ontvang toptoekennings by Gesamentlike Kongres 2014http://www.sun.ac.za/afrikaans/archive/Lists/Afrikaans_News_Archive_110518/DispForm.aspx?ID=1174Nagraadse Grondkundestudente ontvang toptoekennings by Gesamentlike Kongres 2014AG HardieDie Gesamentlike Kongres 2014 van die grond- en plantwetenskaplike verenigings van Suid Afrika (GVSA, SAVG, SAVT en SAVO) in van 20-23 Januarie by Rhodes Universiteit, Grahamstad, gehou.
2015 - Internasionale Jaar van Gronde - Gesonde gronde vir 'n gesonde lewehttp://www.sun.ac.za/afrikaans/archive/Lists/Afrikaans_News_Archive_110518/DispForm.aspx?ID=21452015 - Internasionale Jaar van Gronde - Gesonde gronde vir 'n gesonde leweAG HardieDie Voedsel- en Landbou -organisasie van die Verenigde Nasies (FAO) het besluit om 2015 as die Internasionale Jaar van gronde te benoem: http://www.fao.org/soils-2015/en/.
Volhoubare Grondbestuur Simposium gehou by die UShttp://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=3467Volhoubare Grondbestuur Simposium gehou by die USA Rozanov and AG HardieDie onlangse Volhoubare Grondbestuur Simposium, wat op 5 en 6 November 2015 aan die Universiteit Stellenbosch gehou is, het 'n platform vir akademici en praktisyns geskep om saam die konsep van volhoubaarheid
Nuwe grondvoorbereiding boek gepubliseerhttp://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=6553Nuwe grondvoorbereiding boek gepubliseerAG HardieDrs. Johan van Zyl en Eduard Hoffman van die Departement Grondkunde, Stellenbosch Universiteit, het 'n nuwe boek vir die wyn- en tafeldruifbedrywe geskryf: “Grondvoorbereiding vir volhoubare wyn- en tafeldruifwingerde”.
Department van Grondkunde vier 100 jaar van bestaan! http://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=5482Department van Grondkunde vier 100 jaar van bestaan! AG HardieDie Departement Grondkunde vier vanjaar saam met die res van die Fakulteit AgriWetenskappe en die Universiteit van Stellenbosch ons honderd jarige bestaan. Grondkunde was een van die eerste vier departemente wat lesings aan die destydse Stellenbosch Kolle