Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch

 

 

HD Brede Prys vir Nagraadse Tuberkulose-navorsing 2017http://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/notices/DispForm.aspx?ID=1155HD Brede Prys vir Nagraadse Tuberkulose-navorsing 2017Belangstellendes kan nou aansoek doen vir die HD Brede Prys vir Nagraadse Tuberkulose-navorsing 2017.
Vennootskappe vir Impakhttp://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/notices/DispForm.aspx?ID=1152Vennootskappe vir Impak'n Geleentheid vir personeellede, wie aktief is binne die Basiese Onderwyssektor, om moontlike samewerking te ondersoek met die Sentrum vir Studentewerwerwing en Loopbaan/Program-advies om sodoende 'n groter impak te bewerkstellig.
Doen nou aansoek vir Hamilton Naki-Kliniese Studiebeurshttp://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/notices/DispForm.aspx?ID=1151Doen nou aansoek vir Hamilton Naki-Kliniese StudiebeursMediese spesialiste wat 'n loopbaan in die akademie nastreef word genooi om aansoek te doen vir die Hamilton Naki-Kliniese Studiebeurs vir 2017.
Registreer vir die ADA Winterskoolhttp://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/notices/DispForm.aspx?ID=1150Registreer vir die ADA WinterskoolDoktorale studente, studieleiers en navorsers word genooi om aansoek te doen vir die 2017 Afrika Doktorale Akademie (ADA) Winterskool in Navorsingsmetodes en Akademiese Loopbaanontwikkeling.
SUNLearn mobiele toepassing nou beskikbaarhttp://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/notices/DispForm.aspx?ID=1149SUNLearn mobiele toepassing nou beskikbaarInformasietegnologie het sopas `n nuwe SUNLearn mobiele toepassing ontwikkel en dit kan nou afgelaai word.
Mei is Lupus-bewusmakingsmaandhttp://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/notices/DispForm.aspx?ID=1146Mei is Lupus-bewusmakingsmaand​Mei is Lupus-bewusmakingsmaand en verskeie geleenthede word beplan.
Volhoubaarheidsfokus vir Mei: Aardeweek-aktiwiteitehttp://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/notices/DispForm.aspx?ID=1145Volhoubaarheidsfokus vir Mei: Aardeweek-aktiwiteite​Studente van die Tygerberg-kampus vier elke jaar Aardeweek met talle aktiwiteite om bewustheid en waardering vir die aarde se natuurlike omgewing te bevorder.
Nuwe aanlynstelsel vir navorsing-etiekaansoeke kom binnekorthttp://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/notices/DispForm.aspx?ID=1144Nuwe aanlynstelsel vir navorsing-etiekaansoeke kom binnekort​Neem asseblief kennis dat die Universiteit Stellenbosch besig is om oor te skakel na ‘n nuwe stelsel vir etiekaansoek- en bestuursprosesse.
Blou Matie-fietse te koophttp://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/notices/DispForm.aspx?ID=1143Blou Matie-fietse te koopBlou Matie-fietse te koop vir R500 elk
R10 Toegangsfooi betaalbaar: US botaniese tuinhttp://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/notices/DispForm.aspx?ID=1142R10 Toegangsfooi betaalbaar: US botaniese tuin24 April: Toegansfooi betaalbaar of gebruik US personeel-/studente-/Vriende van die Tuin kaarte.