Centre for Infectious Diseases
Welkom by Universiteit Stellenbosch

 

​​​​​​​​​Wie en wat is ISS?​

 

Die Infeksiesiektes Sentrum (ISS) is 'n multidissiplinêre entiteit wat die voorkoming en beheer van infeksies en infeksiesiektes op streeks- en nasionale grondslag in die Suid-Afrikaanse gemeenskap ondersoek. Die doel is om 'n wetenskaplik gebaseerde diens met betrekking tot die voorkoming, diagnose en behandeling van infeksiesiektes te lewer. Die sentrum sal sy grondslag van wetenskaplike kennis en vaardighede deur die aanbieding van 'n wye reeks formele (op voor- en nagraadse vlak) en informele onderrig- en opleidingsprogramme oordra.​​​

 
» ​Ebola Outbreak - W​hat you can do​​( (Slegs in Engels)

​​

​​​​​​​​

Prent kan ongelukkig nie gewys word nie