Centre for Infectious Diseases
Welkom by Universiteit Stellenbosch


Samewerking​​


 

​SAMEWERKER

​STRATEGIE​

​UKWANDA​

Verklaring van behoeftes aan opleiding en navorsingsblootstelling. Gesamentlike ontwikkeling van leweringskanale wat in behoeftes sal vervul. 

SENTRUM VIR GESONDHEIDSBEROEPE ONDERWYS​

Samewerking in terme van navorsing en onderrig. 
Gesamentlike ondernemings rakende die ontwikkeling, onderrig en assessering van kurrikula

​UK​

Navorsingsamewerking tussen hierdie sentrum en die Institute of Infectious Diseases and Molecular Medicine by UK.

​NASIONALE INSTITUUT VIR OORDRAAGBARE SIEKTES​

Bydraes tot nasionale waarnemingsprogramme (reeds in plek), samewerking rakende onderrig in DTM&H, navorsingsamewerking.

WALTER SISULU UNIVERSITEIT(OOS KAAP) EN NHLS KUS TAK​

Samewerking in terme van navorsing en onderrig.

DESMOND TUTU TB SENTRUM​

Fasiliteer samewerking tussen die verskeie navorsers betrokke by TB navorsing.

DST/NRF SENTRUM VIR UITNEMENDHEID IN BIOMEDIESE TB NAVORSING​

MNR SENTRUM VIR TUBERKULOSE NAVORSING​​