Finance
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Wie ons is


 

Die Afdeling Finansies is 'n Steundiens-omgewing binne die afdeling van die Uitvoerende Bedryfshoof, wat ondersteuning bied in die suksesvolle finansiële bestuur en beplanning vir finansiële volhoubaarheid van die US.


 

Die operasionele samestelling van die Afdeling Finansies



​​​