Alumni
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Our Priorities

Jy kan bepaal wanneer en hoe jou geskenk aan die Universiteit gebruik word. Dit kan voorsien word vir huidige projekte of belê om 'n blywende nalatenskap vir toekomstige geslagte te verskaf.

Huidige gebruik van enige geskenke kan gerig word aan die akademiese inisiatief, strategiese doelwit, navorsingsprogram, fakulteit, koshuis of vereniging van jou keuse.

Dit sluit in:

  • US Beursfonds
  • Dekaans se Fondse (in die fakulteit van jou keuse)
  • Koshuise en verenigings
  • Bedryfskoste (toerusting en ad hoc menslike hulpbron behoeftes)
  • Die naam van Navorsingsleerstoele (vir die duur van die befondsing)

Maak nie saak hoe groot of klein, jou geskenk kan 'n groot verskil in baie lewens. Dit kan handboeke of rekenaars koop, 'n studieveld​ finansier of help met die skep van die beste onderrig-en-leer-ruimtes vir die 21ste eeu. Sluit by ons aan om hoër onderwys die agent vir verandering in Afrika te maak.

IMG_9203.JPG Pokkel  Maties.jpg iStock_000016559500_Small.jpg