Alumni
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Skenk

​​​​Hoekom moet jy die US ondersteun?​

Belê in die toekoms

Ons werk daaraan om ʼn gemeenskap van alumni en vriende van die Universiteit, waar almal kan baat vind en saamwerk aan ʼn dinamiese samelewing, te bou. Deur jou alma mater te ondersteun, belê jy in die voortgesette uitnemendheid van die Universiteit  as ʼn leier in die veld van hoër onderwys. ​

Elke skenking maak 'n verskil. Tans het ons 1049 skenkers - ​maar slegs 0,8% is alumni. As 2 00​0 alumni elkeen R100 per maand skenk, sal ons R2,4 miljoen ontvang - genoeg om 80 volledige beurse toe te ken.

Maak 'n skenking ​aan die  RUSSEL BOTMAN BEURSFONDS: (met jou verwysing as BOTMAN)

BANKStandard Bank
TAK / BRANCHStellenbosch
TAKKODE / BRANCH CODE05 06 10
ACC NAME / REK-NAAMUniversiteit Stellenbosch / Stellenbosch University
REK-NR / ACC NO073006955 (gebonde / conditional )

​SA skenkers kliek hier om te skenk. 

Internasionale skenkers:.

Ek woon in die Verenigde State van Amerika
Ek woon in die Verenigde Koninkryk
Ek woon elders


​​​​​