Donors
Welkom by Universiteit Stellenbosch

​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​Jou ondersteuning maak 'n verskil

Van ​ beurse en genootskappe tot kapasiteitsbou programme en studentesukses inisiatiewe, jou ondersteuning stuur ons studente die wêreld in, gereed en bereid om 'n bydrae te maak tot 'n beter toekoms. Hulle sal 'n verskil maak, omdat jy 'n verskil gemaak het.

Filantropie is ewe belangrik tot die US se navorsingsmissie. Baie belangrike en opwindende navorsingsprojekte vorder danksy die volgehoue vrygewigheid van ons gemeenskap van skenkers. Dit is hierdie ondersteuning wat dit moontlik maak dat die Universiteit voortgaan om internasionaal mee te ding as een van die top Afrika universiteite, en met plaaslike relevansie en integriteit.

​Phambili (Skenkersverslag)

Voorblad_Phambili.jpg
Ons beursvideoreeksPhambili_Autumn_2017_Page_01.jpgAubrey.jpg

Met die ‘Vennootskapvorming vir Toegang’-beursvideoreeks wil ons die inspirerende stories van ons donateurs vier wat ’n ondersteuningsnet vir studente is wat hulle volle potensiaal wil bereik.