Alumni
Welkom by Universiteit Stellenbosch

 

 

US videos verskyn op WGO se opleidingsbiblioteekhttp://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=5302US videos verskyn op WGO se opleidingsbiblioteekFMHS Marketing & Communications / FGGW Bemarking & KommunikasieTwee videos wat onlangs deur die Film- en Televisie-eenheid aan die Universiteit Stellenbosch se Departement Verloskunde en Ginekologie saamgestel is, is as opleidingsvideos geselekteer deur die Wêreldgesondheidsorganisasie.
Prof Dave wil SA storie help skryfhttp://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=5288Prof Dave wil SA storie help skryfJackie Pienaar-BrinkHy is die professor wat ’n lang vergadering met ’n gruwelike woordspeling opkikker. Ook die een wat ná jou voorlegging wil weet hoekom jy juis ’n spesifieke statistiese toets bo ’n ander een verkies het.
Verkiesing van Raadslede: Konvokasie en Donateurshttp://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=5285Verkiesing van Raadslede: Konvokasie en DonateursRegistrateur-kantoor / Registrar OfficeDrie lede van die Raad moet gedurende Februarie / Maart 2018 deur lede van die Konvokasie aangewys word en die donateurs van die US moet twee lede aanwys.
Aan die hart van rooibos se voordelehttp://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=5280Aan die hart van rooibos se voordeleLiezel EngelbrechtWetenskaplikes kom al hoe nader daaraan om te verstaan hoe die Suid-Afrikaanse fynbosplant rooibos die dodelike gevolge van een van die wêreld se vinnigste groeiende leefstylsiektes, tipe 2-diabetes, kan help voorkom.
Woorde om te onthou van die Universiteit Stellenbosch se Gradeplegtighede in Desember 2017http://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=5270Woorde om te onthou van die Universiteit Stellenbosch se Gradeplegtighede in Desember 2017Corporate Communications DivisionProf Wim de Villiers, Rektor en Visekanselier, het die verwelkomingsrede op ses van die plegtighede gelewer, terwyl die Kanselier, dr Johann Rupert op twee plegtighede die verwelkoming waargeneem het.
Eerste Kongolese doktor in AgriWetenskappe by UShttp://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=5271Eerste Kongolese doktor in AgriWetenskappe by USAlec Basson / Corporate CommunicationDr Bilungi Alain Useni het op Woensdag (6 Desember 2017) die eerste Kongolese student geword om ʼn doktorsgraad in die Fakulteit AgriWetenskappe aan die Universiteit Stellenbosch te verwerf.
Suid-Afrika se dubbele wanvoeding-uitdaging: honger en vetsughttp://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=5273Suid-Afrika se dubbele wanvoeding-uitdaging: honger en vetsugProf Xikombiso Mbhenyane & Irene LabuschagneBaie Suid-Afrikaners ly honger. Terselfdertyd neem vetsug toe. Dit is nie verbasend nie – albei is vorme van wanvoeding en is geneig om saam voor te kom. Die gelyktydige bestaan van armoede en vetsug is ‘n globale verskynsel.
Top ingenieurstudent wen kanseliersmedaljehttp://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=5259Top ingenieurstudent wen kanseliersmedaljeCorporate Communication / Korporatiewe KommunikasieMe Jacqueline Kazmaier het Donderdag (7 Desember) die Universiteit Stellenbosch se gesogte Kanseliersmedalje vir 2017 by die sewende gradeplegtigheidseremonie van die US se Desember-gradeplegtigheid ontvang.
Die US wen meeste pryse by jaarlikse MACE-toekenningshttp://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=5261Die US wen meeste pryse by jaarlikse MACE-toekenningsKorporatiewe Kommunikasie / Corporate CommunicationsDie US het altesaam 11 merietetoekennings, 5 toekennings vir uitnemendheid, 6 goue toekennings en 3 spesiale toekennings ontvang.
Denkleiers vereer vir uitstaande bydrae tot samelewinghttp://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=5265Denkleiers vereer vir uitstaande bydrae tot samelewingCorporate Communication / Korporatiewe KommunikasieDie Universiteit Stellenbosch het Vrydag (8 Desember) eregrade aan Omar Badsha, Glenda Gray en Markus Reuter toegeken.