US studente kry tegnologie internskappe deur die US LaunchLab Techpreneursentrum | http://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=8061 | | US studente kry tegnologie internskappe deur die US LaunchLab Techpreneursentrum | Innovus | Die eerste groep studente van die Universiteit Stellenbosch, korporatiewe en US-fakulteit werknemers het die eerste ses weke lange program van die nuutgestigte US Techpreneurskap-sentrum in Maart vanjaar suksesvol voltooi. |
Eerste kliniese plasing 'n mylpaal vir voorgraadse verpleegkunde studente | http://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=8063 | | Eerste kliniese plasing 'n mylpaal vir voorgraadse verpleegkunde studente | FMHS Marketing & Communication / FGGW Bemarking & Kommunikasie – Sue Segar | Vir die eerste keer in 15 jaar het verpleegkunde studente by die FGGW begin met hulle kliniese praktiese plasing by verskeie hospitale in Kaapstad. |
Lewer inset op hersiene US-taalbeleid teen 12 April 2021 | http://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=8053 | | Lewer inset op hersiene US-taalbeleid teen 12 April 2021 | Stellenbosch University / Universiteit Stellenbosch | Alumni word daaraan herinner dat kommentaar op die eerste konsep van die hersiene US-taalbeleid (2016) tot komende Maandag, 12 April 2021 gelewer kan word. |
US studie toon dat tuisaflewering van medisyne noodsaaklik was tydens Covid-19 | http://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=8049 | | US studie toon dat tuisaflewering van medisyne noodsaaklik was tydens Covid-19 | FMHS Marketing & Communications / FGGW Bemarking & Kommunikasie – Anina Visser | Metro Gesondheidsdienste het onlangs vir prof Bob Mash opdrag gegee om ʼn evaluering te doen van die tuisaflewering van medisyne deur gemeenskapsgesondheidswerkers tydens die Covid-19-pandemie en aanbevelings te maak vir toekomstige beleide. |
Maties bly verbind tot inklusiewe meertaligheid | http://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=8044 | | Maties bly verbind tot inklusiewe meertaligheid | Wim de Villiers | Daar word tans weer baie oor taal – veral Afrikaans – by die US in die media gesê en geskryf, sê prof Wim de Villiers, rektor, in 'n meningsartikel. Hy vra of daar werklik ʼn probleem is, of is dit opportunisme vir politieke gewin? |
FGGW-kenners beraadslaag die voordele van die Covid-19-entstowwe | http://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=8040 | | FGGW-kenners beraadslaag die voordele van die Covid-19-entstowwe | FMHS Marketing & Communications / FGGW Bemarking & Kommunikasie – Ilse Bigalke | Die somber Covid-19-narratief het baie meer positief geword danksy die ontwikkeling van etlike entstofopsies. |
US vereer wêreldbekende wiskundige | http://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=8041 | | US vereer wêreldbekende wiskundige | Corporate Communication & Marketing / Korporatiewe Kommunikasie & Bemarking [Alec Basson] | Die Universiteit Stellenbosch (US) het op Donderdag (1 April 2021) ʼn eredoktorsgraad aan die wêreldbekende wiskundige Prof Batmanathan Dayanand Reddy toegeken by die US se Maart-gradeplegtigheid. |
“Groener” VN-verdrag kan sosio-ekonomiese regte help bevorder – LLD-gegradueerde | http://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=8034 | | “Groener” VN-verdrag kan sosio-ekonomiese regte help bevorder – LLD-gegradueerde | Corporate Communication & Marketing / Korporatiewe Kommunikasie & Bemarking [Alec Basson] | ’n “Groen” vertolking van die Internasionale Verdrag oor Ekonomiese, Maatskaplike en Kulturele Regte kan armoede help uitroei en die ekonomiese, maatskaplike en kulturele regte van mense wêreldwyd waarborg. |
Toets ontwikkel om bees-TB in wilde renosters te bespeur | http://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=8028 | | Toets ontwikkel om bees-TB in wilde renosters te bespeur | FMHS Marketing & Communications / FGGW Bemarking & Kommunikasie - Michelle Galloway | Haar nuuskierigheid om siektes – in diere en mense – te verstaan, het daartoe gelei dat dr Josephine Chileshe ʼn nuwe toestel ontwikkel om TB in renosters te diagnoseer. En dié week het sy haar doktorsgraad daarvoor ontvang van die US. |
TygerMaties betree internasionale arena met innoverende robotprojek | http://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=8000 | | TygerMaties betree internasionale arena met innoverende robotprojek | FMHS Marketing & Communication / FGGW Bemarking & Kommunikasie – Sue Segar | Quintin, die afstandbeheerde tele-teenwoordige robot wat help om virtuele kontak te bewerkstellig tussen pasiënte in Tygerberg-hospitaal se Covid-19 ISE en hulle families, gaan binnekort bekendgestel word in 'n innoverende studenteprojek |