Alumni
Welkom by Universiteit Stellenbosch

 

 

Maak reg vir Tuiskoms 2017!http://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/Events/DispForm.aspx?ID=3445Maak reg vir Tuiskoms 2017!Ons eerste Maties Tuiskomsnaweek vir alumni in Maart vanjaar was ’n reuse-sukses, en ons tref reeds voorbereidings vir Tuiskoms 2017 – kompleet met ’n verskeidenheid opwindende, pasgemaakte aktiwiteite, spesiaal vir al ons oudstudente.