Botanical Garden
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Bewaring

Die Universiteit Stellenbosch Botaniese Tuin het die Internasionale Agenda vir Botaniese Tuine in Bewaring in 2013 onderteken en ondersteun plantbewaring deur te werk na die 16 doelwitte uiteengesit deur die Internasionale Strategie vir Plantbewaring (GSPC). Die Tuin is tans besig om meer aktief betrokke te raak by plaaslike bewaringsprojekte. 'n Poging word gemaak om plantversamelings wat van bewaringswaarde is uit te bou en te bestuur, en om hierdie versamelings terselfdertyd te gebruik om bewustheid te kweek oor bedreigde spesies.


logo-undb-en.png