Botanical Garden
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Onderrig

School_group.jpgDie Universiteit Stellenbosch Botaniese Tuin word gereeld gebruik as 'n buiteluglaboratorium en plantmateriaal uit die Botaniese Tuin word dikwels gebruik in verskillende praktikums. Die Tuin word ook gereeld besoek deur kleiner groepe laer- en hoërskool-skoliere.

Indien u belangstel om die Tuin vir enige onderrigdoeleindes te besoek, kontak ons asseblief vooraf.
​​