Het jy 'n plant, siekte of plaag wat jy wil identifiseer of het jy tuinmaak-advies nodig? Probeer hierdie handige hulpbronne.
Het jy 'n algemene vraag oor tuinmaak of plant wat jy wil identifiseer? Laai die Gardening with Babylonstoren toep af en kry antwoorde van 'n groeiende gemeenskap van spesialiste en entoesiaste.
| |
Die Plantsiektekliniek by die Departement van Plantpatologie kan plantmonsters diagnoseer. Kontak hulle direk vir meer inligting. | Plansiektekliniek
|
Weet u van 'n siek plant veral fynbos spesie? Kontak asseblief Cape Citizen Science direk vir meer inligting.
| |
Op i-Spot kan jy jou foto's van plante en diere oplaai vir die i-Spot gemeenskap om te identifiseer. |
|