Botanical Garden
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Tuin

​​Die hoofdoel van die Universiteit Stellenbosch Botaniese Tuin is om in die navorsings- en onderrigbehoeftes van die Universiteit Stellenbosch te voorsien en om bewaringsdoelwitte in die streek te ondersteun, daarom huisves die Tuin beide inheemse en uitheemse plante. Die Botaniese Tuin huisves verskeie plantversamelings en is opgedeel in verskeie aparte areas of tematuine. Die Tuin funksioneer as 'n belangrike groen oase in Stellenbosch en verskaf 'n belangrike habitat vir verskeie diere.

 Chameleon.jpg