Botanical Garden
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Fasiliteite & Verhurings


Die kalmerende atmosfeer en pragtige natuurskoon van die Botaniese Tuin bied ‘n ideale omgewing vir fotografie, funksies en so meer. Die unieke ateljee, met sy moderne "reënwoudstoep", is ideaal vir konferensies, uitstallings en werkwinkels.

Kontak asseblief die Katjiepiering Restaurant vir meer besonderhede.

​​

Alle fotografie en formele foto sessies moet via die kantoor gereel word.

Kontak Razelle Galant by 021-808 3054