General Linguistics
Welkom by Universiteit Stellenbosch

​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​Welkom by Algemene Taalwetenskap


Die Departement Algemene Taalwetenskap​ is geleë in die Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe.​ Die Departement bied voorgraadse modules aan in Algemene Taalwetenskap asook in Applied English Language Studies (AELS). ​Op nagraadse vlak bied die Departement ook programme in Algemene Taalwetenskap, Tweedetaalstudie en Interkulturele Kommunikasie aan.

​Die Departement is ook betrokke by verskeie navorsingsprojekte, onder andere oor interkulturele diskoers in die gesondheidsdiens, taalverandering en taalverskuiwing binne plaaslike gemeenskappe, spesifieke taalgestremdheid in Afrikaans, Engels-Afrikaanse kodewisseling, asook aspekte van Afrikaanse sintaksis.​​

  
  
Description
  
  
  
  
Voorgraadse ModulesTaalwetenskap
Voorgraadse ModulesIn page navigation
Nagraadse ProgrammeTaalwetenskap
Nagraadse ProgrammeIn page navigation