General Linguistics
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Algemene Taalwetenskap 178

Gee 'n algemene inleiding tot die taalwetenskap. Onderwerpe gedek sluit die funksies van taal, beginsels van taalstruktuur en –gebruik, taalverwerwing, taal in die brein, en taalproduksie en –persepsie in.

 
Lees meer >
Algemene Taalwetenskap 278

Die studie van taal en die menslike gees. Onderwerpe gedek sluit beginsels en praktyk van die analise van taalstruktuur, taalgebruik, taalverwerwing en -prosessering, en gebaretaal in.

 
Lees meer >
Algemene Taalwetenskap 379

Die gevorderde studie van die taalwetenskap, insluitend die rol van taalwetenskaplike beginsels in die oplos van probleme met betrekking tot taalverwerwing, taalstruktuur, meertaligheid, taalbeleid en taalbeplanning…

 
Lees meer >

Applied English Language Studies 278

​Concerns aspects of English language in use on both a macro and a micro level. Throughout the module students are introduced to the different principles and methods of conducting language studies.

 
Lees meer >
Applied English Language Studies 314 & 348

​Focuses on principles of language acquisition and use, with specific reference to English, and on variation and change in English, including research methods in the collection, coding and analysis of data.

 
Lees meer >
Metawetenskap 345

​Die tema van die module is dat die wetenskaplike ondersoek van raaiselagtige taalverskynsels ʼn gesofistikeerde vorm van speurwerk is, soos dit byvoorbeeld uitgebeeld word in populêre speurverhale.

 
Lees meer >