Gee 'n algemene inleiding tot die taalwetenskap. Onderwerpe gedek sluit die funksies van taal, beginsels van taalstruktuur en –gebruik, taalverwerwing, taal in die brein, en taalproduksie en –persepsie in.
Die studie van taal en die menslike gees. Onderwerpe gedek sluit beginsels en praktyk van die analise van taalstruktuur, taalgebruik, taalverwerwing en -prosessering, en gebaretaal in.
Die gevorderde studie van die taalwetenskap, insluitend die rol van taalwetenskaplike beginsels in die oplos van probleme met betrekking tot taalverwerwing, taalstruktuur, meertaligheid, taalbeleid en taalbeplanning…
Concerns aspects of English language in use on both a macro and a micro level. Throughout the module students are introduced to the different principles and methods of conducting language studies.
Focuses on principles of language acquisition and use, with specific reference to English, and on variation and change in English, including research methods in the collection, coding and analysis of data.
Die tema van die module is dat die wetenskaplike ondersoek van raaiselagtige taalverskynsels ʼn gesofistikeerde vorm van speurwerk is, soos dit byvoorbeeld uitgebeeld word in populêre speurverhale.