Dienste
Die Afdeling Korporatiewe Kommunikasie lewer ’n aantal dienste aan die kampusgemeenskap van die Universiteit Stellenbosch.
Strategiese kommunikasie
Skryf-, vertaal- en redigeerdienste
Fotografie & videografie
Kommunikasietemas en kernboodskappe
Institusionele boodskapontwikkeling
Advies en steun vir kommunikasieplatforms
Digitale kommunikasie
Everlytic-massaverspreidingstelsel
Sosialemediaveldtogte
Advies en steun vir webwerf
Stroming
Belanghebbendeverhoudings
Geleentheidsbeplanning
Kernboodskappe
Byhou van databasis van belanghebbendes
Advies oor protokolle
Handelsmerk- en korporatiewe identiteit
Handelsmerkverwante steun
Bestuur van korporatiewe identiteit
Advies oor protokolle