Welkom by die
Afdeling Korporatiewe Kommunikasie
Die Afdeling Korporatiewe Kommunikasie by die Universiteit Stellenbosch (US) is ’n strategiese kommunikasievennoot van die Universiteit se topbestuur, akademiese fakulteite en professionele en administratiewe steundienste. Die Afdeling wy sy energie en hulpbronne aan die uitvoering van die Universiteit Stellenbosch se Geïntegreerde Kommunikasiestrategie (GKS).
Lees Meer