Education Policy Studies
Welkom by Universiteit Stellenbosch
​​Headers Opv beleidstudie.jpg

​​​​​​​​​​​​​​​​​​Welkom by die

Departement Opvoed​ingsbeleidstudie


As 'n navorsingsg​erigte departement, word ons werksaamhede deur die volgende strategiese oriëntasies gerig:

  • 'n Noue verband tussen die departement se navorsingsagenda en onderrig- en diensprioriteite en die Universiteit se visie en strategiese doelwitte;
  • 'n Klem op die integrasie van navorsing, onderrig en diensbaarheid;
  • Epistemologie en kenniskonstruksie as kernfunksies;
  • 'n Sterk kultuur van debatvoering en kritiese beraadslaging;
  • Aktiewe bevordering van diversiteit onder personeellede en studente;
  • Sterk nasionale en internasionale netwerke;
  • Intellektueel belangrike navorsingsfokusgebiede op die terreine van onderwys, ontwikkeling, demokrasie en leierskap.


Voorgraadse Programme

​Volg die skakel.​ 

Nagraadse Programme

​Volg die skakel.


Departementoorsig​