Choir
Welkom by Universiteit Stellenbosch

80 JAAR REÜNIE

28 – 30 Oktober 2016, Stellenbosch

website.jpg

PROGRAM

​Datum

​Tyd

​Aktiwiteit

​Venue

​28 Oktober 2016
16:00 – 18:00
​Registrasie ​Erfurthuis, Ryneveldstraat 37
19:00 – 21:30 Repetisie 1
​Kruiskerk, hk van Ryneveld en Victoria
​29 Oktober 2016
09:00 – 10:30 Repetisie 2
Kruiskerk, hk van Ryneveld en Victoria
10:30 – 11:30 ​Tee tyd
​Die Khaya, langs die Kruiskerk
11:30 – 13:00 Repetisie  3
Kruiskerk, hk van Ryneveld en Victoria
13:00 – 14:00 ​Middagete Die Khaya​, langs die Kruiskerk
14:00 – 15:30 Repetisie 4
Kruiskerk, hk van Ryneveld en Victoria
19:30 – 21:00 ​Kruiskerk optrede
Kruiskerk, hk van Ryneveld en Victoria
​30 Oktober 2016
09:30 – 11:15 ​Moederkerk optrede
​Moederkerk, Drostdystraat 2
12:00 – 15:00 Gala-dinee
​Venue sal bevestig word

REGISTRASIE

Klik hier om aanlyn te registreer

Koste:

R850 Volledige pakket (alle reünie-aktiwiteite insluitend gala-dinee)

R550 alle reünie-aktiwiteite uitsluitend gala-dinee

R300 Slegs gala-dinee


Sluitingsdatum vir registrasie: 12 September 2016


KONTAK

Navrae: Ma - Do 10:00 - 12:00

Tel: (021) 886 5036

E-pos: us_koor@sun.ac.za


VOORSTELLE VIR VERBLYF

Klik op die logo om die gastehuis se webtuiste te besoek

House of House logo.png            

        

 Teken hier aan vir ons nuusbrief

Titel:
Naam:
Van:
E-posadres: