Economic and Management Sciences
Welkom by Universiteit Stellenbosch
#EMS100

SKENK AAN DIE EMS100-BEURSFONDS

SKENK AAN #MOVE4FOOD


​​


​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​Fakulteit Ekonomiese en Bestuursweten​​​​​​​skappe​​​​

Met byna 9 000 studente is die Fakulteit die g​rootste aan die Universiteit. Ons bied ʼn omvattende onderrig- en leeraanbod aan dié uitgebreide studentekorps, wat jaarliks 1 500 nuwe eerstejaars insluit. Vir 'n lys van al die Fakulteit se programme en toelatingsvereistes, kyk by Voornemende Studente.​​

​​​
 
 
 
 
 












Nuusbrokkies

Snel Skakels

Skole