Hier vind jy ingligting oor die voorgraadse aktuariële wetenskap program wat aangebied word deur die departement.
Sien die Jaarboek
hier vir 'n meer in diepte omskrywing van die verskillende modules.
BCom (Aktuariële Wetenskap)
Hierdie program is gerig op die professionele kwalifikasie as aktuaris. Suksesvolle studente kan tot 'n maksimum van 8 vrystellings verkry vir die eksamens van die Aktuariele Vereniging van Suid Afrika (Actuarial Society of South Africa(ASSA)) van die voorgraadse program gebaseer op bevredigende prestasie in die universiteit se modules wat ekwivalent is aan die ASSA vakke.
Die ASSA vakke waarvoor vrystellings verkry kan word in die voorgraadse program is: A111, A112, A113, A211, A212, A213, A214 en N111. Verdere vrystellings is moontlik in die nagraadse programme.
Jaarplan 2022
Eerste Jaar (154 krediete)
Aktuariele Wetenskap
| 112 (8 krediete)
| 142 (16 krediete) |
Ondernemingsbestuur
| 113 (12 krediete)
| 142 (6 krediete)
|
Rekenaarswetenskap
| 113 (16 krediete)
| NVT |
Ekonomie | 114 (12 krediete)
| 144 (12 krediete)
|
Finansiele Rekeningkunde
| 188 (24 krediete)
| |
Wiskunde | 114 (16 krediete)
| 144 (16 krediete)
|
Waarskynlikheidsleer en Statistiek
| NVT | 144 (16 krediete) |
Tweede Jaar (136 krediete)
Aktuariele Wetenskap
| 211 (18
krediete)
| 241 (22
krediete) |
Ekonomie | 214 (16
krediete)
| N/A |
Finansiele Risikobestuur
| 212 (8
krediete)
| N/A |
Wiskundige Statistiek
| 214 (16
krediete)
| 245 (8
krediete) 246 (8
krediete)
|
Wiskunde | 214 (16
krediete)
| 244 (16
krediete)
|
Keuse Modules (ten minste 8 krediete):
| | |
Ekonomie | N/A | 244 (16
krediete)
|
Finansiele Risikobestuur
| N/A | 242 (8
krediete)
|
Derde Jaar (144 krediete)
Aktuariele Wetenskap
| 311 (24 krediete) | 341 (24 krediete)
|
Aktuariele Wetenskap
| 371 (32 krediete) | |
Wiskundige Statistiek
| 312 (16 krediete) 316 (16 krediete) | 344 (16 krediete) 364 (16 krediete)
|