Statistics and Actuarial Science
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Navorsing

Navorsing in die Departement Statistiek en Aktuariële Wetenskap

Verskeie navorsingsbelangstellings word gedek binne die Departement en ons is trots op die personeel wat ook samewerking het met internasionale navorsingsgroepe. Die navorsers in die Departement Statistiek en Aktuariële Wetenskap publiseer gereeld in ge-akkrediteerde tydskrifte en neem ook gereeld deel aan internasionale en nasionale konferensies waar lesings van hoogstaande gehalte gelewer word. Navorsingsbelangstellings is gefokus op Toegepaste Statistiek, Wiskundige Statistiek, Finansiële Risikobestuur en Aktuariële Wetenskap.

​​​