Statistics and Actuarial Science
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Voorgraadse Aktuariële Wetenskap

​​​​​​Hier vind jy ingligting oor die voorgraadse aktuariële wetenskap program wat aangebied word deur die departement.

Sien die Jaarboek hier​​ vir 'n meer in diepte omskrywi​ng van die verskillende modules.

​BCom (Aktuariële Wetenskap)

Hierdie program is gerig op die professionele kwalifikasie as aktuaris. Suksesvolle studente kan tot 'n maksimum van 8 vrystellings verkry vir die eksamens van die Aktuariele Vereniging van Suid Afrika (Actuarial Society of South Africa(ASSA)) van die voorgraadse program gebaseer op bevredigende prestasie in die universiteit se modules wat ekwivalent is aan die ASSA vakke.

Die ASSA vakke waarvoor vrystellings verkry kan word in die voorgraadse program is: A111, A112, A113, A211, A212, A213, A214 en N111. Verdere vrystellings is moontlik in die nagraadse programme.

Jaarplan 2022

Eerste Jaar (154 krediete)

Verpligte Modules
​Eerste Semester
Tweede Semester​
​Aktuariele Wetenskap
112 (8 krediete)
142 (16 krediete)​
​Ondernemingsbestuur
​113 (12 krediete)
​142 (6 krediete)
​Rekenaarswetenskap
​113 (16 krediete)
​NVT
​Ekonomie​114 (12 krediete)
​144 (12 krediete)
​Finansiele Rekeningkunde
​188 (24 krediete)
​Wiskunde​114 (16 krediete)
​144 (16 krediete)
​Waarskynlikheidsleer en Statistiek
NVT​144 (16 krediete)​


Tweede Jaar (136 krediete)

Verpligte Modules
Eerste Semester​ Tweede Semester​
Aktuariele Wetenskap
​211 (18 krediete)
241 (22 krediete)​
​Ekonomie​214 (16 krediete)
​N/A
​Finansiele Risikobestuur
​212 (8 krediete)
​N/A
​Wiskundige Statistiek
​214 (16 krediete)
​245 (8 krediete)
246 (8 krediete)
​Wiskunde​214 (16 krediete)
​244 (16 krediete)
Keuse Modules (ten minste 8 krediete):
​Ekonomie​N/A​244 (16 krediete)
​Finansiele Risikobestuur
​N/A​242 (8 krediete)


Derde Jaar (144 krediete)

Verpligte Modules
Eerste Semester​ Tweede Semester​
Aktuariele Wetenskap
311 (24 krediete)​341 (24 krediete)
Aktuariele Wetenskap
371 (32 krediete)​
Wiskundige Statistiek
312 (16 krediete)
316 (16 krediete)​
344 (16 krediete)​
364 (16 krediete)