Business Management
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Agtergrond

​​

CGW Schumann 2.png

Die Departement Ondernemingsbestuur is een van verskeie departemente binne die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe van die Universiteit Stellenbosch.


Ses fokusareas bestaan binne die Departement Ondernemingsbestuur​​​:​​

​Die Departement Ondernemingsbestuur fokus op:​

Beleggingsbestuur
Finansiële Bestuur
Finansiële Beplanning
Entrepreneurskap en Innovasiebestuur
Bemarkingsbestuur​
Internationale Besigheid (slegs voorgraads)

Akademiese uitnemendheid
Markgerigte, professionele kwalifikasies
Beroepsgerigte alliansies en netwerke
Innoverende modules
Gemeenskapsbetrokkenheid
Uitmuntende nasionale en internasionaal erkende akademiese                        navorsing​


​​​Visie ​​​

Om die leidende en internasionaal-erkende Suid-Afrikaanse Ondernemingsbestuursdepartement  te wees.

Missie


Die missie van die Departement Ondernemingsbestuur is om menslike hulpbronne te bemagtig met die vermoë om uitmuntende besigheidskennis te ontwikkel, skep, ontgin en oor te dra of te deel tot voordeel van die nasionale en internasionale gemeenskap, deur middel van ‘n volhoubare, innoverende, professionele en self-vernuwende omgewing van besigheidswetenskap-beoefening.