Business Management
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Nagraads

​​

Nagraadse studies stel studente in staat om dieper te delf in hul betrokke belangstellingsveld. Nagraadse studies behoort studente se stel vaardighede te versterk en hulle in staat te stel om groter waarde tot ‘n toekomstige werkgewer toe te voeg. Sodra studente hul BCom-studies suksesvol voltooi het, kan hulle aansoek doen vir honneursstudies aan die Departement Ondernemingsbestuur.

Honneurs​

The BCom Honneurs-graad (BComHons) word aangebied as ‘n voltydse een-jaar-program vir studente wat oor ‘n voorgraadse BCom-graad beskik. Studente wat kwalifiseer, kan kies uit die volgende fokusareas:

  • BComHons (Ondernemingsbestuur: Spesialisasie in Strategie en Innovasie)
  • BComHons (Ondernemingsbestuur: Spesialisasie in Bemarkingsbestuur)
  • BComHons (Ondernemingsbestuur: Spesialisasie in Finansiële Bestuur)
  • BComHons (Ondernemingsbestuur: Spesialisasie in Finansiële Analise)

Lees meer of laai die brosjure van die Department Ondernemingsbestuur af.

Meesters en PhD

Die Departement Ondernemingsbestuur bied navorsingsgebaseerde meesters- en doktorale grade aan.

Lees meer of laai die brosjure van die Department Ondernemingsbestuur af.

Nagraadse diplomas

‘n Nagraadse Diploma in Bemarking word as ‘n een-jaar-program aangebied.

Lees meer hier.