Die RekNuus of The Annual Report (naamverandering in 2020) is die jaarlikse nuusbrief van die
Skool vir Rekeningkunde by Universiteit Stellenbosch. Hierdie nuusbrief doen
verslag oor die aktiwiteite, prestasies en navorsing van die personeel van die
Skool, ons student en diegene wat met ons geassosieer word.
Lees die nuutste uitgawe (2023)
Vorige uitgawes kan hier gelees word: