School of Accountancy
Welkom by Universiteit Stellenbosch

EMS Teacher Professional Workshop for Financial Literacy

​​​

Die jaarlikse Teacher Enrichment Program (TEP) is 'n samewerking tussen die Skool vir Rekeningkunde by die Universiteit van Stellenbosch en die Wes-Kaapse Departement van Onderwys (WKOD). Dit is gefokusde, aanlyn opleiding vir ekonomiese en bestuurswetenskappe onderwysers regoor die Wes-Kaap. Die Skool vir Rekeningkunde het 'n reeks aanlyn-opleidingswerkswinkels aangebied. Die doel van die werkswinkels is om onderrig-vermoëns te versterk deur kennis en vaard​​ighede te verskaf aan onderwysers wat tans hierdie vakke onderrig en om hulle te help om hierdie konsepte aan leerders te verduidelik.

Verdere inligting​

Feiteblad

Diegene wat belangstel, kan verdere inligting kry rakend die projek:

Me Waldette Engelbrecht

Tel: +27 21 808-9941
E-pos: wdupreez@sun.ac.za​


Posadres: Skool vir Rekeningkunde, Universiteit Stellenbosch, Privaatsak X1, Matieland, 7602. ​