Die voltooiing van vrae tuis deur studente vorm 'n integrale deel van die onderrig van studente. In dié verband vervul werkopdragte 'n belangrike funksie. Studente word vriendelik versoek om, ook in hul eie belang, te alle tye te poog om die optelkamer vir werkopdragte so netjies moontlik te hou.