School of Accountancy
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Sosiale Impak


Om ʼn tasbare sosiale impak te maak, is deel van die visie van die Skool vir Rekeningkunde (SvR) en as sulks, is dit deel van die opvoeding, leer en navorsing wat ons personeel doen. Die personeel van die SvR maak ʼn sosiale impak deur hulle betrokkenheid by groot projekte in hulle persoonlik kapasiteit, asook betrokkenheid binne die Universiteit landskap en die rekeningkundige professie, hetsy deur middel daarvan om op komitee te dien en/of deur verteenwoordiging van professionele organisasies. Verskeie personeellede deel ook hulle tyd en kennis vrywilliglik deur op die raad van maatskappye sonder winsoogmerk te dien, onder andere Stellenbosch Hospice, Maties Gemeenskapsdiens, ChangeAbility. Ons studente en akademiese klerke het ook 'n sosiale voetspoor deur verskeie jaarlikse projekte, insluitende insamelings.

 

Verdere inligting

Diegene wat belangstel, kan verdere inligting kry rakend die projek:

Me Natalie Jansen
Tel: +27 21 808-9720
E-pos:   njjansen@sun.ac.za

Vir vrae rakende die projek inhoud, kontak:

Prof Riaan Rudman 
Tel: +27 21 808-2701
E-pos: rjrudman@sun.ac.za


Posadres: Skool vir Rekeningkunde, Universiteit Stellenbosch, Privaatsak X1, Matieland, 7602. ​

​​