Die Sentrum vir Plaaslike Regeerkunde (SPR) sal poog om:
• Geleenthede in wêreldklas navorsing oor plaaslike en
provinsiale regeringsuitdagings, plaaslik, nasionaal, in Afrika en
internasionaal te voorsien.
• 'n Bewaarplek vir toegang tot die mees gevorderde
hulpbronne en 'n kennis middelpunt vir plaaslike regeringsakademici, navorsers,
beamptes, raadslede en nie-regeringsagentskappe te wees.
• Geleenthede vir leer en groei te voorsien en 'n nuwe
geslag denkleiers op die gebied van plaaslike regering te ontwikkel.