SPL (School of Public Leadership)
Welkom by Universiteit Stellenbosch

​​Nagraadse akademiese programme

Nagraadse onderrigprogramme by die Skool vir Publieke Leierskap maak voorsiening vir nagraadse studies in Openbare en Ontwikkelings Bestuur, Volhoubare Ontwikkelingsbeplanning en Bestuur en Omgewingsbestuur.

 

Openbare en Ontwikkelingsbestuur

Nagraadse onderrigprogramme in Openbare en Ontwikkelingsbestuur maak voorsiening vir die volgende kwalifikasies:

Alle Honneurs- en Meestersgrade se roosters, kontaksessies en lokale is beskikbaar op die DOWNLOADS bladsy

 

Volhoubare Ontwikkelingsbeplanning en Bestuur

Die nagraadse M-program in Volhoubare Ontwikkelingsbeplanning en Bestuur maak voorsiening vir die volgende kwalifikasies:

 

Omgewingsbestuur

Nagraadse onderrigprogram in Omgewingsbestuur maak voorsiening vir die volgende kwalifikasies:

 

PhD and DAdmin

Die Skool bied 'n PhD-program in Openbare Bestuur en Ontwikkelingsbeplanning aan in teoretiese en aangepaste toegepaste gebiede van kontemporêre openbare sektor bestuur en beplanning.

 

Navrae

Inligting oor beurse is beskikbaar op die Beurse en Lenings webblad van Stellenbosch Universiteit. Om aansoek te doen vir die beurs aangebied deur die Skool vir Publieke Leierskap, laai die aansoek form vanaf ons DOWNLOADS .

 

Vir meer inligting oor die aansoeke, fooie, verblyf of enige ander navrae, kontak asseblief:

Me Riana Moore - Meesters in OOB en Publieke Administrasie en PhD / DAdmin, Tel +27 (0)21 918 4400 of djam@belpark.sun.ac.za 

Me Lydia Meyer - Honneurs in OOB en Publieke Administrasie, Tel +27 (0)21 918 4192 of lrmt@belpark.sun.ac.za 

Me Beatrix Steenkamp - Administrateur: B/MPhil Volhoubare Ontwikkelingsbeplanning Bestuur Programme, Tel +27 (0)21 881-3952 of bsteenkamp@sun.ac.za 

Me Jennifer Saunders - MPhil Omgewingsbestuur, Tel +27 (0)21 808 2151 of jjs3@sun.ac.za