SPL (School of Public Leadership)
Welkom by Universiteit Stellenbosch

​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​DIPLOMA IN OPENBARE AANSPREEKLIKHEID

Welkom by die Diploma in Openbare aanspreeklikheid. Hierdie Hoër Onderwysdiploma is ontwerp om jou te help om die vaardighede te ontwikkel wat jy nodig het om 'n loopbaan in die openbare sektor of in 'n staatsdiensomgewing te volg.

Werknemers in staatsdiensorganisasies – soos munisipaliteite, departemente en instellings – wat met openbare hulpbronne toevertrou is, moet aan die publiek verantwoording doen vir doeltreffendheid in dienslewering en in deursigtigheid, in ooreenstemming met die regulatoriese raamwerk.

Die diploma gee jou die geleentheid om:
  • Verbeter jou kapasiteit en vermoë om die werk te doen wat van jou vereis word;
  • Maak 'n positiewe verskil in die gemeenskappe wat jy dien deur verbeterde bevoegdhede;
  • Voldoen aan die vereistes vir openbare administrasie en bestuursbevoegdheid soos gestel vir jou huidige of beoogde posisies;
  • Kombineer studies met werkplek eise;
  • Verkry 'n hoëronderwyskwalifikasie; en,
  • Begin 'n kwalifikasiepad wat tred hou met loopbaanvordering.
 
PROGRAM INLIGTING

Vir volledige oorsig van die Diploma in Openbare Aanspreeklikheidsprogram:

Diploma in Accountability Introductory Video​:
 

​​
​​

​Contact Details​​​​​​​​

  • Contact Details​​​​

  • Administrateur: Diploma in Openbare Aanspreeklikheid​

    Ms Ntobsie Ngcwenga
  •  +27 (0)21 918 4134
  • ngcwenga@sun.ac.za
  • Prograam Hoof: Diploma in Openbare Aanspreeklikheid
  •  Mnr Werner Burger
  •  +27 (0)​21 808 3602
  •   wernerb@sun.ac.za


Sign up here​​