Engineering
Welkom by Universiteit Stellenbosch

​​​​​​​​​​​​​​​​​Vername ve​​rskaffer van topgehalte ingenieurs​​

 

Die Fakulteit Ingenieurswese by Universiteit Stellenbosch is een van Suid-Afrika se vernaamste verskaffers van topgehalte ingenieurs. Die Fakulteit, wat in 1944 tot stand gekom het, word​ gehuisves in 'n groot gebouekompleks wat oor uitstekende onderriglokale en navorsingslaboratoria beskik. Daar is ongeveer 3 800 Matie ingenieurstudente waarvan ongeveer 2 900 voorgraads en 9​00 nagraads studeer.​

Lees ​meer.