Policy@SU
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Beleide en Regulasies

​​​​​​​​​​​

​Sentrale toegang tot US se oorsig- en bestuursdokumente word hier verleen. Alhoewel slegs beleide en regulasies tans hier beskikbaar is, sal ander kern oorsig- en bestuursdokumente ook in die nabye toekoms bygevoeg word.

Navrae in verband met beleide en regulasies kan per e-pos gerig word aan policy@sun.ac.za

​​