​​​​​

Universiteit
Stellenbosch
Gradeplegtighede:
11 tot 15 Desember

Gradeweek is ’n hoogtepunt op ons akademiese kalender. Gedurende dié week sal die Universiteit weer sertifikate, diplomas en grade, eredoktorsgrade en Kanselierstoekennings verleen.

Die plegtighede vind by die Coetzenburg-sentrum op Stellenbosch plaas.

Lees die vrywaring vir gradeplegtigheid >

 
Watch the graduation live