Akademiese drag
Akademiese drag kan op die kampus gehuur of gekoop word vir foto’s en privaat geleenthede vir alle huidige en vorige gradeplegtighede. Klik hier vir die vorm en om meer te lees oor die verhuringsproses, koste en verhuringsvorm.
Dippenaar & Reinecke is van Vrydag 24 Maart tot Vrydag 31 Maart 2023 by Die Stal (langs Maties Sport se kantoor). Alle drag moet by hierdie lokaal afgehaal en terugbesorg word gedurende die tye hieronder aangedui. Klik hier om te sien waar die lokaal geleë is.
Verhuringsdatums en -tye – Stellenbosch-kampus
Vrydag 24 Maart 2023 09:00–15:00
Saterdag 25 Maart 2023 09:00– 13:00
Maandag 27 Maart 2023 07:00–19:00
Dinsdag 28 Maart 2023 07:00–19:00
Woensdag 29 Maart 2023 07:00–19:00
Donderdag 30 Maart 2023 07:00–19:00
Vrydag 31 Maart 2023 09:00–13:00
Lokaal
Die Stal (langs Maties Sport se kantoor). Klik hier vir aanwysings.
Kontakbesonderhede
Tel: 012 343 2945/7
Faks: 012 343 2559
E-pos: admin@diprei.com