Student Societies
Welkom by Universiteit Stellenbosch

FAQ

Hoe kan ek aansluit by 'n vereniging? ​​​

Sluit Aan Aanlyn 

Aansluiting tot vereningings is maklik, doen dit self by jou rekenaar.

  1. Folg hierdie skakel.

  2. Teken aan met jou studente nommer en wagwoord. 

  3. Kies die vereninging uit die lys. 

  4. Sodra jy suksesvol aangesluit het sal jy 'n boodskap ontvang​. 

  5. Maak seker om jou epos dop te hou. Jy behoot 'n epos te ontvang met die kontak besonderhede van die verening. 

  6. Nadat jy aangesluit het sal die verening jou kontak desonderhede ontvang en jou op hulle kontak lys sit. 

Die ledegeld is automaties van jou studente rekening afgetrek. 

Kontant Aanslytings 

​Om met kontant aantesluit moet jy die vereninging kontak om hulle kostepunt nommer te ontvang. Jy can daarna na Admin A toe gaan en die ledegeld direk in hulle kostepunt inbetaal.

Hou aseblief jou bewys van betaling​. 


Hoe kan ek onregistreer van 'n vereniging?

Om te onregistreer kontak aseblief die verening direk en verduidelik vir hulle hoekom jy will onregistreer. 

Neem asseblief kennis dat dit die diskresie​ is van die vereniging of hulle sal toelaat om te onregistreer of nie. ​