Dis-Maties is 'n vereniging wat 'n bewustheid van studente met gestremdhede bevorder en om te verseker dat hulle 'n positiewe akademiese en sosiale ervaring op kampus het.
Kontak Ons
Voorsitter: Sydney Berrington
Webwerf: dismaties.appspot.com
Epos: dismaties@gmail.com
Facebook: https://m.facebook.com/DisMaties
Twitter: @dismaties
Ledegeld
R100 per jaar