Die rooster vir fisiese (kontak-) plegtighede
Alle graduandi in die kategorieë hierbo word vriendelik versoek om die program vir fisiese (kontak-) plegtighede te raadpleeg vir die datum en tyd van hulle gradeplegtigheid/seremoniële oorsteek van die verhoog.
Die volledige program en graduandi-naamlys sal teen 22 Maart 2021 op die gradeplegtigheidswebblad geplaas word.