Die US Argief spits hom toe op die aanskaf, bewaring en toeganklikmaking van primêre bronne wat betrekking het op die Universiteit en sy voorgangers, naamlik Stellenbosch Gymnasium en Victoria Kollege.

Van die belangrikste versamelings is:

  • Raad en Senaat Notules – die oudste notule dateer uit 1864

  • Korrespondensie tussen die Universiteit en verskeie Staatsdepartemente

  • Korrespondensie tussen die Raad, Senaat en die Hoër Jongensskool

  • Finansiële Registers van Hoër Jongensskool en Victoria Kollege

  • Eiendomsregisters van Victoria Kollege en Universiteit Stellenbosch

  • Notules en ander rekords van Fakulteite, Departement, Verenigings ens.

  • Jaarboeke

  • Fotografiese materiaal van bekende Stellenbosse fotograwe

  • Ere-grade deur die Universiteit toegeken

  • Amptelike en algemene korrespondensie van Victoria Kollege


Die volgende Inventarisse kan geraadpleeg word vir meer inligting:




​​