Data Science and Computational Thinking
Welkom by Universiteit Stellenbosch

​​​Verwante gebeure

​​15 Januarie tot 11 Februarie 2020 - Internasionale Data-analise-olimpiade

Die derde Internasionale Data-analise-olimpiade sal in 2020 aangebied word. Die geleentheid is oop vir alle spanne en individue en poog om PhD-kandidate, maatskappyspanne, studente of nuwe datawetenskaplikes byeen te bring.

Dit is 'n masjienleerkompetisie wat in tweede afdelings verdeel is. Die eerste afdeling word aanlyn aangebied en is oop vir alle deelnemers. Die tweede afdeling is die finaal - die 30 beste spanne van die aanlyn ronde sal dan by die Yandex-kantoor in Moskou deelneem.

Klik hier vir meer inligting.