CIRCoRe
Welkom by Universiteit Stellenbosch

​​​​​​​​​​​​​Komitee vir die Institusionele Reaksie op die (Khampepe-) Kommissie se Aanbevelings (CIRCoRe)

CIRCoRE-Geleenthede​​


CIRCoRE-dialoog

Sisheteronormatiwiteit in hoër onderwys in Suid-Afrika wek kommer

Dinsdag 17 Oktober 2023

12:00-14:00

Ouditiorium in die US Biblioteek (Stellenbosch-kampus) en aanlyn​​​​​


CIRCoRE-dialoog

Uitstippeling van die stand van transformasiehandveste by die US: Is ’n institusionele transformasiehandves nodig?

Woensdag 11 Oktober 2023

12:00-14:00

Aanlyn​​​​​​

​​​​​​​​​​​​