e-Matieland is 'n kwartaallikse nuusbrief van die Universiteit Stellenbosch (US) wat per e-pos gestuur word aan alumni en donateurs wat daarop inteken. Dit is in Afrikaans én Engels beskikbaar, en kan ook aanlyn gelees word (klik op die foto regs). Die nuusbrief hou alumni en donateurs op hoogte van die jongste US-nuus – hoe die Universiteit deur sy navorsing, leer en onderrig, en sosiale impak uiting gee aan sy visie om inklusief, innoverend en toekomsgerig te wees. e-Matieland word aan sowat 90 000 intekenaars per e-pos
gestuur. Klik hier om in te teken.
LEES
e-Matieland IN SY NUWE BAADJIE
Herfs 2017
Somer 2016
Lente 2016
Winter 2016
Somer 2016
Somer 2015
Lente 2015
Winter 2015