Center for Student Counseling & Development
Welkom by Universiteit Stellenbosch

​​​​​​​​​​​​​​​​​​​Welkom by die Sentrum vir Studentevoorligting en -ontwikkeling​​​​​​​

 

Welkom by die Sentrum vir Studentevoorligting en -ontwikkeling, algemeen bekend as die SSVO/CSCD. Die sentrum is in 1965 gestig en, benewens die studentevoorligtingsdiens van die Universiteit van KwaZulu-Natal, is dit die oudste sentrum van sy soort in Suid-Afrika. Die Sentrum vir Studentevoorligting en -ontwikkeling het studente van die Universiteit van Stellenbosch vir meer as 50 jaar toegewyd gedien, en ons doel is om jou ervaring van studentesukses by die Universiteit van Stellenbosch te fasiliteer.

Vir alle navrae verwant aan loopbaanassesserings vir voornemende studente, kontak asseblief die Sentrum vir Studentewerwing.

Volg ons op Facebook: Sentrum vir Studentevoorligting en -ontwikkeling

  
  
Description
  
  
  
  
Relevante Beleidehttp://www.sun.ac.za/afrikaans/learning-teaching/student-affairs/cscd/PublishingImages/Relevante%20Beleide.jpg
http://www.sun.ac.za/afrikaans/learning-teaching/student-affairs/cscd/Pages/Relevant-Policies.aspxIn page navigation
Studente Welwees Programhttp://www.sun.ac.za/afrikaans/learning-teaching/student-affairs/cscd/PublishingImages/Studente%20Welwees%20Program.jpg
‘n Omvattende mentor program vir eerstejaarstudente wat daarop gemik is om holistiese welwees te optimiseer
http://www0.sun.ac.za/bewell/In page navigation
Kaartehttp://www.sun.ac.za/afrikaans/learning-teaching/student-affairs/cscd/PublishingImages/Kaarte.jpg
‘n  App om studente te help om klaskamers te vind, geboue en ander fasiliteite te verken.
http://www.sun.ac.za/afrikaans/learning-teaching/student-affairs/cscd/Pages/Maps.aspxIn page navigation
JaarverslaeJaarverslae
Jaarlikse en Vorige Jaarverslae
Jaarlikse en Vorige JaarverslaeIn page navigation
Werk Sessieshttp://www.sun.ac.za/afrikaans/learning-teaching/student-affairs/cscd/PublishingImages/Werkswinkels.jpg
Akademiese en interpersoonlike werkswinkels insluitende groep sessies, CV Skryf en Onderhoudvaardighede, Stresbestuur en beginner gebaretaalklasse.
http://www0.sun.ac.za/workshops/In page navigation
Aflaaibare dokumentehttp://www.sun.ac.za/afrikaans/learning-teaching/student-affairs/cscd/PublishingImages/Aflaaibare%20dokumente.png
hhttp://www.sun.ac.za/afrikaans/learning-teaching/student-affairs/cscd/Pages/Downloadables.aspxIn page navigation

​​

​​news_afr.jpg