Die Eenheid bied individuele en groepsessies, persoonlike ontwikkelingswerksessies en beroepsvoorligting aan US-studente.
Die Eenheid bied verskeie werksessies aan wat jou sal help om tyd en stres te bestuur, voor te berei vir toetse en eksamens, en beter studiemetodes te ontwikkel.
Die Eenheid bied ook voorligtingsessies aan studente. Ons wil jou graag aanmoedig om ʼn inname-afspraak met een van ons voorligters of sielkundiges te maak.
As jy beroepsvoorligting nodig het, het die Eenheid toegewyde voorligters en sielkundiges om jou te ondersteun. Maak ʼn inname-afspraak waartydens die voorligter of sielkundige jou behoeftes sal assesseer.
Ons het verskeie bykomende hulpbronne beskikbaar gemaak, ingeval jy dit nodig het. Kyk gerus daarna!
As a result of the spread of COVID-19, Stellenbosch University is focussed on creating platforms to ensure that our students can complete a successful academic year.
CSCD ER24 noodnommer010 205 3032