Center for Student Counseling & Development
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Vrae Gereeld Gevra

​​​​

Die Studie-sukses, die Bewustheidsprogram en die Neuro Link sal antwoorde op die volgende vrae hê. Neem asseblief die vrymoedigheid om ons te kontak as sommige van jou vrae nog nie beantwoord is nie.

  • Waarom kry ek soms breinfloutes tydens toetse of eksamens?
  • Ek is nie seker of ek die regte/geskikte studiemetodes gebruik nie.
  • Ek weet nie waar om met 'n projek te begin nie.
  • Ek sukkel om gefokus te bly wanneer ek studeer.
  • Ek vind dit moeilik om met die werklas vol te hou.